We do not have a sample of this song ):

Jack Parow's picture

1800 2637 36 78 275

(View album: Afrika 4 Beginners)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2402 views

play button



40% accurate

[Niekie]
Hallo, dis Niekie hierso, sê weer goeiemiddag

[Anoniem]
Hallo Niekie! Dis Anoniem, hier uit Centurion. En ek het 'n reuse probleem. My man het, wel, ek weet nie eintlik hoe om dit te stel nie

[Niekie]
Nee, moenie worry nie. Hier oordeel ons nie. Maak jou hart oop. Vertel. Ek luister graag - jy's op die lug

[Anoniem]
Wel, Niekie, sien die probleem is. My man het... 'n mikropenis!

[Niekie]
Goeie fok, Anoniem! Jy's reg, dis 'n mampoeslike probleem! Het jy 'n skryfding daar naby? Skryf hierdie neer en bel dit onmiddelik. Dis gratis, so bel voor dit te laat is. 1800 26 37 36 78 275, ek herhaal: dis 1800-

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..