Ek trostseer die stof van ‘n Karoo grondpad
Oppad na kuier by jou
Ek en die hekke voer ons eie stryd
As die skemer ‘n kombers oor ons voi
Ek sien die wilgers in die aandwind dans
Hulle staan en wieg by die dam
Ek het ‘n ring vir jou vinger bedoel en hy maak my palms
Lekker klam
Ek is so bang om my vraag te vra
Jou pa sit daar met sy hagelgeweer
Hy sê hy glo in ou tradisies
Die Xhosas het hom daarvan geleer
Jou pa soek veertig beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nog steeds na bargain vir my
Maar veertig beeste is te min vir jou
Sorg net dat jou pa dit onthou
Jonas lyk nervous as hy tuin natspuit
Hy sê jy moet nie moeilikheid maak nie
Maar die oubaas se oë kan oral kyk
Lyk my ek lê maar alleen
Ons twee sit plat vir sy antwoord moet wag
Ek ryk Rum en Maple in die lug
Sê hy wraggies ek kan jou maar kry
Lyk my ek lê maar alleen
Ons twee sit plat vir sy antwoord moet wag
Ek ryk Rum en Maple in die lug
Sê hy wraggies ek kan jou maar kry
Maar vergeet van die beeste
Dan vat ek haar terug
Jou pa soek veertig beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nog steeds na ‘n bargain vir my
Maar veertig beeste is te min vir jou
Sorg net dat jou pa dit onthou
Jou pa soek veertig beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nog steeds na ‘n bargain vir my
Maar veertig beeste is te min vir jou
Sorg net dat jou pa dit onthou
Jou pa soek veertig beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nog steeds na ‘n bargin vir my
Maar veertig beeste is te min vir jou
Sorg net dat pa dit onthou
O ja sorg net dat jou pa dit onthou.