We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Aeroplane

(View album: Almal Gly)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2021 views

play button



40% accurate

Die golwe kom nader
Trek my uit en sluk my in
Dis hier waar die lewe begin
Maar ek kyk op na die berge
Op jou merke sprei jou vleke
Lewe altyd buite jou perke

Want die lewe gly verby
Soos 'n Aeroplane
Die ligte wat skyne op 'n plans in die Noord Transvaal
Kom jy my haal
Vat my saam
Vir 'n noodlanding in 'n sonneblom oseaan
Loop net saam
In die vrystaat vlaktes waar ons weer ontmoet
En kaptein kom in die wolke sluk my in
Die Aeroplane val en die wêreld is mal
Mayday, mayday ek spree oor die radio
Mayday, mayday ek spree net vir jou
En nou vlieg ons saam en die wêreld ken jou naam
Die storms is very maar ek en jy wil agterbly

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..