We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Afrikanerhart

(View album: Afrikanerhart)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2697 views

play button



40% accurate

In vuur en bloed vind ek my nou
Soos elke boer en kind en vrou
'N Boormag kwyl nou oor ons land
Staan gewapen tot die tans
Sy skadu val 'n donker wolk
Oor die toekoms van ons volk
En veg ons nie sal ons verdwyn
By Magersfontein
By Magersfontein trek ons die lyn
Kom boerekreigers wees nou helder
Die dag van rekenskap is hier
Die vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teenkant ons rivier
Kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikaner hart
As jy my vra sal ek jou sê
Hoe diep my hart se wortels lê
As jy my vra sal ek jou wys
Dis my grond hier in my vuis
Kom boerekreigers wees nou helder
Die dag van rekenskap is hier
Die vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teenkant ons rivier
Kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikaner hart
Kom breek die hel hier agter ons los
En al stort die hemel neer
Hou jou lyn en staan jou man
Dis hier waar ons hul kan keer
Staan vas
Staan vas Suid-Afrika
Staan vas
Staan vas Suid-Afrika
Kom boerekreigers wees nou helder
Die dag van rekenskap is hier
Die vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teenkant ons rivier
Kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikaner hart
Ja as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikaner hart

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..