We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Alleen

(View album: Net Vir Jou)



40% accurate

Alleen sonder antwoord, alleen sonder pyn
Ek's teruggetrek in my dop in terwyl die son nog helder skyn
Stilbly is ook 'n antwoord, wegkyk is ook sien
Terwyl jy alles regbuig, kry ek wat jy verdien

O ek sien die son daarbuite skyn
Ek voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van ...

Mense in die strate wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat niemand ooit kan stop
Mense in my drome, mense rondom my
Mense in my gedagtes wat ek nie kan vermy

Deurmekaar sonder woorde wil ek my lewe skryf
Maar die hoofrol in my kop verblind die karakter binne my
My hart klop in 'n wysie my kop dink vooruit
Oor dinge wat ek graag wil doen wat ek nie kan regkry

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..