We do not have a sample of this song ):

Francois Henning (Snotkop)'s picture

Alles Gaan Okay Wees

(View album: Sous)



40% accurate

Maybe as ek jou mind kan change
Maybe is jy weer lief vir my
Maybe as jy my WhatsApp kry
Maar ek scheme jy't dalk ma net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar

My pa't gesê: "Life's tough"
Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat

Alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

Nou's daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met 'n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek’s okay maar daar's 'n brief van SARS af
My ouers dink ek's in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar

So lyk my Vodacom se sein was okay (okay)
So jy't elke liewe WhatsApp gekry (okay)
Ek wag nog vir my lucky day
Yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Maryke, heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, nous pa platsak
En ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Rol met die punches.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..