We do not have a sample of this song ):

Vanilla's picture

Almal Hier Om Die Vuur

(View album: Hoezit EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2487 views

play button



40% accurate

Almal hier om die vuur
Almal hier on die vuur
Ek, ek sit en wonder
Hoekom kry dit, kry dit my onder
En ons dagdroom, dit bly iets besonders
Almal hier om die vuur drink 'n bier en vergeet van
Ek, ek weet dis meer as
Net die tad wat wegmaak wat heel was
Sit net hier en vergeet wat seer was
Nog 'n uur om die vuur almal hier klou nog vas aan

Die goeie tye
Vriende wat kuier
Almal hier om die vuur drink 'n bier en vergeet van hulle moeilikheid
Onder die sekel, onder die sekelmaan
Weet jy al daar beter dae kom jou haal
Almal hier om die vuur
Almal hier om die vuur

Jy jy sit en wonder
Hoekom kry dit, kry dit jou onder
Jy bly dagdroom
Soek iets besonders
Maar kom sit om die vuur almal hier klou nog vas aan

Nog 'n uur drink 'n bier
Almal hier om die vuur

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..