We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

As Die Plaas Huil

(View album: Anderkant Atlantis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2100 views

play button



40% accurate

Kan jy wen
Teen die hand
Wat more verbrand
Wat more verband

Val jy vir die illusie
Van ‘n reëndag
In jou kind se oë
In jou kind se oë

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

Daar’s ’n Wolk
Wat hang oor ‘n veld vol grafte
‘N belofte van reën
‘N erfenis, my seun

Oorgedra van geslag na geslag
Wie dink jy sal laaste lag

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

Sal vrees ons breek of bind
Sal haat ons hart verslind
Sal die plaas weer rus kan vind
Sal die plaas weer rus kan vind

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

As die plaas huil
En die grond word vuil
Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom

Word Bloedrivier
‘n Verwese Droom.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..