We do not have a sample of this song ):

Theuns Jordaan's picture

As almal vêr is

(View album: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2689 views

play button



40% accurate

As almal ver is
Word die hart skielik oud
As die wêreld 'n ster is

Afsydig en koud
Smee die gordyne
'N Komplot teen die lig
Krimp die kosyne
En deure sluit dig

As almal ver is,
Vind jy jouself
Waar jy in laaie,
In stil hartkamers delf
As almal ver is,
Vind jy jou siel -
Weerloos, en eensaam,
Soos 'n vrou voor 'n spieël

As daar geeneen is,
Het jy als op die skaal
Want jy weet, wat geleen is,
Word eindelik gehaal.
Dan kom die waarheid
En besweer elke leuen
Skenk jou weer klaarheid -
En laat jou alleen.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..