We do not have a sample of this song ):

Augusta Zietsman's picture

Baljaar

(View album: Baljaar)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1832 views

play button



40% accurate

Ken op, ken op ja's amper daar
Kyk op, kyk op die mensen staar
Ken op, ken op jajy'ss amper klaar
Kyk op, kyk op
Alma wil baljaar

In die kollig vir die eerste keer
En die lywe swaai heen en weer
Nou kyk hulle rond soek die ondergrond scene
Hier gaan ons alweer

Tel op daardie afstandsbeheer
En sit die channel op twee nil twee
En die bokke draf uit maar jy bly spyt
PT- broeke maak jou hart nog teer

Ken op, ken op ja's amper daar
Kyk op, kyk op die mensen staar
Ken op, ken op jajy'ss amper klaar
Kyk op, kyk op
Alma wil baljaar

Alright hier gaan ons alweer
Met 'n rietmiese beheer
En die manne staan tot vir 'n wipneus vrou
twee duisend's aesthetics maak seer

Al is jy 'n heavy metal queer
Of 'n PTA-pop met 'n geweer
Sonder om te suit skud 'n boggel uit
Selfs daai omie kan op hierdie beat probeer

Tannie asseblief, alles wat blink maak siek
Dis 'n nuke generasie, van pop musik
Jy kan ons nie keer nie, ons heupe beheer nie
So join maar op die dansvloer, saam al die freaks

Ken op, ken op ja's amper daar
Kyk op, kyk op die mensen staar
Ken op, ken op jy's amper klaar
Kyk op, kyk op
Alma wil baljaar

Dis 'n genetic verduistering
Jy sal gou van die trein moet spring
Voor jy sit in 'n inrigting
Wag, wag wat?

Tannie asseblief, alles wat blink maak siek
Dis 'n nuke generasie, van pop musik
Jy kan ons nie keer nie, ons heupe beheer nie
So join maar op die dansvloer, saam al die freaks

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..