We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Behoort Aan Niemand Nie

(View album: Francois Van Coke)



40% accurate

Die son kom op sonder dat ek dit sien
Tyd verraai die oë
Die aarde raak te klein vir ons
En ons koppe te groot
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
Vir jou wat oor ’n toekoms droom
Iets sê vir my:
'Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’

Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Jammer, ek is so geprogrammeer
Verraaier van sy eie mense
Leef in die drukkoker
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
Versigtig, onveilig en afgestomp
Iets sê vir my:
'Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..