We do not have a sample of this song ):

Die Heuwels Fantasties's picture

Beloofde Land

(View album: Alles Van Die Beste)



40% accurate

[Intro]
Belowe my
Die beloofde land
Belowe my
Die beloofde land

[Vers]
Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more
Ons kan wees wat ons wil
Aan daardie kant
Geen reëls
Geen kontant
Geen reëls
Geen kontant

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more
Ons kan wees wat ons wil
Aan daardie kant
Geen reëls
Geen kontant
Geen reëls
Geen kontant

[Koor]
Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant
Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Beloofde land

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant
Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Beloofde land

[Vers]
Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more
Ons kan wees wat ons wil
Aan daardie kant
Geen reëls
Geen kontant
Geen reëls
Geen kontant

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more
Ons kan wees wat ons wil
Aan daardie kant
Geen reëls
Geen kontant
Geen reëls
Geen kontant

[Koor]
Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant
Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Beloofde land

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant
Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Beloofde land.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..