We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Better Man

(View album: Stories)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2396 views

play button



40% accurate

Sy maak my lag sy hou my voete op die grond
Al loop gedagtes met my rond
Bly sy vir my 'n huis
Sy hou my wêreld in die palm van haar hand
In 'n onbekende land is sy my ware noord

(Koor)
Sy maak my 'n beter man
Ek wil net hier langs haar staan
Sy steek in my die vuure aan
Sy's die een wat my verstaan
Sy maak my 'n beter man
Ek wil haar net hier langs my hou
O saam met haar 'n toekoms bou
Sy maak my 'n beter man

Wie sal weet wat lê in elke mens
Hoe diep lê daar die grens
Hoe ver sal hy kan loop
Sy wys vir my die hemel
Sy nooi my om te spring
Sy sê ek moet als wag
En ek sal dit doen vir haar

Haal my aan die mou
Haal my aan die lewe
Jy's vir my 'n antwoord
Op al my gebede

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..