We do not have a sample of this song ):

Jack Parow's picture

Betwyfel Beweging

(View album: Intervensie)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2222 views

play button



40% accurate

Ek vroetel vir dae lank al met veters van skoene wat loop
Roetes van sagte steen, ek sal alles wat ek het verkoop

My oë, volg die onkruid
Horison mediaan
Sny lyne wat visie verwyt

Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd ooit gaan staan?

Glimlag en knik vir die hande wat beef
Jy’s arm en vuil, jou persepsies verheef
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy

Moeg en versigtig, siek en ontsteld
Almal vergeef my, hoeveel leuens gaan ek vertel
Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd gaan staan?

Glimlag en knik vir die hande wat bewe
Jy’s arm en vuil, jou persepsies verhewe
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..