We do not have a sample of this song ):

Refentse Morake's picture

Bicycle sonder 'n Slot

(View album: My Hart Bly in 'n Taal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2889 views

play button



40% accurate

Karin, onthou jy ons kuiers met koeldrank
Alleen, in die kaia van jeugtyd se groen
Onthou jy, die dae van skoolbank en kersbrand

Die nagte, met honde en goed om te doen

Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat
En jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap."

Saam het ons bulte, geklim, in die somer
En fietsgery, al op die soom van 'n droom
Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop?
Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom

Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat
En jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap.""

Kan oud word, in kanne, vol vriendskap en son
Weet jy dit, dat die kinders liewe Jesus kan liefhê?
Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..