We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Bid Vir My

(View album: Lugsteuring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2487 views

play button



40% accurate

Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
Vir daai man sonder naam
Wat op elke drumpel
Van elke deurkosyn staan

Fok jou
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd
Tenminste probeer ek om my self te ooreed
Dat daar iets beter vir ons is

Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
Waarheid en vrede
Het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokken weet dit is verkeerd

Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir my!
Bid vir my!
Bir vir, weerlig in die reen.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..