We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Binne en Buite

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2432 views

play button



40% accurate

Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie 
Dis ‘n feit soms byt die werklikheid
Voel soms onseker, dalk is leuens beter 
Opsoek na net ‘n bietjie eerlikheid
Ek gaan met jou stroom
Jy’s ‘n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel

Jy ken al die leuns en jy ken al die feite 
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my 
Jy ken my
Binne en buite

Kyk net verby dit, loop weg vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd, voel ek veilig, jy’s amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
Maar ek gaan met jou stroom
Jy’s soos ‘n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel

Nou’s my bo onder en my onderstebo
Nou’s my bo onder en my onderstebo

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..