We do not have a sample of this song ):

Straatligkinders's picture

Bloeisels

(View album: Bloeisels)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1259 views

play button



40% accurate

Vat my hart en skree
Ek lê my lewe neer
Vir dit wat jy wil doen
Is alles dieselfde ?

Vandat jy hier was
Is alles deurmekaar
Jy was die eregas
Niks is meer dieselfde !

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Is alles dieselfde ?

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Sien my angstigheid
Voel my dringendheid
Is alles dieselfde?

Kan dit ooit weer wees
Dat ek jou sal vrees
Moet 'n mens jou vriende vrees?
Niks is meer dieselfde !

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Is alles dieselfde ?

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..