We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Bokser

(View album: Koma)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2379 views

play button



40% accurate

Sy sê sy’s ’n bokser
Sy hou my tuinrose vas
Met merke op haar hande
Dink jy my bene sal hou
Vir nog ’n laaste hou

En ek mompel deur die skade
Dink jy daai jare kom nou
Jy’s die fighter in die skare
Ek hoop maar ek val dan
Aan jou

Sy sê sy’s ’n bokser
Sy kyk na die houe op my
Ek kom uit die koue
Maar daar’s iets in my hart
Wat nog gloei
Waar dit soms ook bloei.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..