We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Branders

(View album: Jou Huis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1787 views

play button



40% accurate

Ons almal soek soms net 'n plek om te staan
Ons harte kan breek ons drome vergaan
Ja selfs die grote see moet breek in stukke op die sand

Ek dink weer aan jou soos ek lê op my bed
Vanaand is Pretoria al wat ek het
Daar's niks wat ek kan sê wat jou kan nader bring aan my

O laat my weer langs jou staan
Waar ookal jy loop wil ek gaan
Hierdie wêreld dink hy breek my maar ek bly net hier staan al sou die branders kom
Al sou die branders kom

Jy bly 'n legkaart wat ek graag wil lees
Wil jou lê op my tafel vir jou alles kon wees
En as ek jou kon bou sou ek net kyk ek sou nooit stop

O laat my weer langs jou staan
Waar ookal jy loop wil ek gaan
Hierdie wêreld dink hy breek my maar ek bly net hier staan al sou die branders kom
Al sou die branders kom

O laat my weer langs jou staan
Waar ookal jy loop wil ek gaan
Hierdie wêreld dink hy breek my maar ek bly net hier staan al sou die branders kom
Al sou die branders kom

Oh al sou die branders kom
Al sou die branders kom.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..