We do not have a sample of this song ):

Chris Else's picture

Broer

(View album: Jy Is My Huis - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2284 views

play button



40% accurate

Wat vat dit van ‘n man om die grond te werk
Wat vat dit van ‘n man om sy siel te sterk
Met sy hart op sy mou

Soos die ruk en rol van die trekker gaan
Soos die dae oor en oor in ‘n wentelbaan
Werk sy hande rou

Wat vat dit van ‘n man om geluk te plant
Om te gee aan sy broer met ‘n oop’e hand
En met liefde omvou

Om met bloed en sweat elke saad te saai
En die dag van möre weer die oes te maai
Want die woord bly getrou

Ja, die woord bly getrou
Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak

Wat sê dit van ‘n Broer wat ‘n plan kan maak
Wat sê dit van ‘n Broer wat sy man kan staan met sy hart op sy mou

Met geloof so groot soos ‘n mosterd saad
Dat die dag van môre weer die oes gewaar
Rig sy oë na bo
Rig sy oë na bo…

Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee

Broer jou lewe maak saak
Jou lewe maak saak

Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak

Hoe sê mens dankie in die oggend
As die son opkom op die horison
En my beker loop oor

Broer jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak

Jou lewe maak saak
Gemaak uit die land
Gevorm uit die klei wat deur jou hande gly
Jy staan op jou knee
Gemaak om te gee
Broer jou lewe maak saak

Broer jou lewe maak saak.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..