We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Déjà Vu

(View album: Swanesang)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2516 views

play button



40% accurate

Reën val neer op bruin baksteen
Dieselfde ding alweer
Dans as die skote klap
'N deurgewerkte slet
Gedurig oproerig

Jy weet
Jy weet jy's reg
Wie is ek om te stry
Konfrontasie te vermy
My een hand solank om jou nek te kry
Wie is ek om te stry

Druk jou ore toe

Dieselfde ding alweer
Permanente sirenes
Die klankbaan van ons lewens
Sit jou suurstofmasker aan
Jou kop tussen jou bene

Jy weet
Jy weet jy's reg
Wie is ek om te stry
Konfrontasie te vermy
My een hand solank om jou nek te kry
Wie is ek om te stry

Selde bevredig
Maar dikwels tevrede
Met die wonderlike waaglikheid
Van ons oorlewing

Dit was die moeite werd (x3)
Die moeite werd
Net om jou gesig te sien
Dit was!

Jy weet
Jy weet jy's reg
Wie is ek om te stry
Konfrontasie te vermy
My een hand solank om jou nek te kry
Wie is ek om te stry.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..