We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Dagbreek

(View album: Erens in die middel van nerens)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1862 views

play button



40% accurate

Die lig het erens vir die eerste maal geskyn
'N Vlam in my hart, die begin van 'n lyn.
Die begin van ons storie
Ek en jy was soos dagbreek vir die donker binne my.
Eers net 'n skrefie, dan 'n skeur
Totdat die liefde deur elke kraak kom beur.
Nou voel ek jou warm soos ek staan in die lig
Jy my dagbreek jy laat die donker vlug.
Kom weer terug
Jy wat die mooi sien in my
Kom weer terug en
Bly hier by my.
Al kom daar ook teespoed.
Al kom daar ook seer.
Al moet ek staan en klop aan elke liewe deur.
Al raak ek oud
Al kry ek seer
Jy my dagbreek, jy sal die donker keer.
Kom weer terug
Jy wat die mooi sien in my
Kom weer terug en
Bly hier by my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..