We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Damlelielief

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2101 views

play button

40% accurate

Ek sien jou in die donker
Ek sien jou in die lig
Ja ek was nog altyd
Mal oor jou gesig
Ek sien jou in my hartbreek
Ek sien jou hier by my en ek sal altyd getrou bly
As ons aan gaan
Kom ons beraam 'n plan
O net ek en jy
Sal my vuiste rou baklei
Want jy's my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Jy is 'n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
En as jy vir my kyk
Voel dit asof my hart verblyk
Ek is mal oor jou
En as jy by my is
Voel dit asof my hart kan rus
Ek sal aanhou klou
As ons aangaan
Kom ons beraam 'n plan
O net ek en jy
Sal my vuiste rou baklei
Want jy's my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Jy is 'n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja
As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja, ja, ja
Want jy's my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Jy is 'n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Want jy's my damlelielief (Damlelielief)
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief)
Jy is 'n harte dief my damlelielief (Damlelielief)
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief).

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..