We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Deepseeduiker

(View album: Die Ontdekking)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1340 views

play button



40% accurate

Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks
Ek is ‘n sterrekyker
Jy is ‘n wanne be diepseeduiker
So al wat ek wil sê is
Catch my drift
So al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne

Dit was vroeg in Julie
En al wat ek wou hê is warm koffie
En nie jou koue liefde nie
Maar such life
Jy kan seker nie verwag om in Ackermans
Vir n Zara top te shop

Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks
Ek is ‘n sterrekyker
Jy is ‘n wanne be diepseeduiker
So al wat ek wil sê is
Catch my drift
So al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne

Maande later
Kom by die besef dat
opposites attract nie
En jy weet ons sal nie werk nie
So ek maak die besluit
Ek sê cheers cheers
Oor en uit

Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks
Ek is ‘n sterrekyker
Jy is ‘n wanne be diepseeduiker
So al wat ek wil sê is
Catch my drift
So al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne

Dis nie jy nie dis ek
Verkeerde typ verkeerde plek
Dis nie jy nie dis ek
Verkeerde plek, verkeerde ek

Jy dra high heels
Ek drink whiskey on the rocks
Ek is ‘n sterrekyker
Jy is ‘n wanne be diepseeduiker
So al wat ek wil sê is
Catch my drift
So al wat ek wil sê is
Lees die boodskap tussen die lyne

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..