We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Deinings

(View album: Droombrief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2364 views

play button



40% accurate

Ons het mekaar in die huis gekry
Als was te veel, te swaar, te donker vir my
Ons slaan ons kamp met komberse op
Nooi jy die honde, nooi die Here ook

Jy in jou blou
Ek wens ek was aangetrek vir jou

Is jy bang vir die mense hier rond?
Die dood in hul oë
Ek sal liewer met spoke
Spoke om jou iets van die liefde onthou

Ons kan soos deinings van die see
Mekaar verloor en nader tree

Ons het mekaar in die dorp gekry
Jy was die lig, hoog bo water oor my
Is elke skild wat ek herken ook gekraak,
'n hartseer oog se lens?

Jy in jou blou
Ek wens ek was aangetrek vir jou

Ek is bang om eendag te gaan
'n dood sonder jou
Ek sou liewer soos spoke
Wat wolk oor die velsd
Iets van die liefde vertel

Ons kan soos deinings van die see
Mekaar verloor en nader tree
Ons kan soos deinings van die see
Mekaar verloor en nader tree

Ek sal in kan gee

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..