Ek sien nie mooi nie, ek sien nie goed nie
Ek sien mooi nie, hier's moeilikheid
Ek sien nie mooi nie, ek sien nie goed nie
Ek sien mooi nie, hier's moeilikheid
Oh, ek maak die deur toe
Oh, en kruip ver weg
Oh en maak die deur toe
Oh, die donker in
Ek sien nie mooi nie, ek voel die donker
Ek sien nie mooi nie, hier kom nag
Ek sien nie mooi nie, ek voel die donker
Ek sien nie mooi nie, hier kom nag
Oh ek maak die deur oop
Oh en hardloop uit
Oh ek maak die deur ook
Oh die donker in
Hy het getrap in 'n diep sloot
Hy het geskud verkeerde boot
Hy het getrap in 'n diep sloot
Hy het geskud verkeerde boot
Ek gryp my pyl, ek grip my boog
ek skut hom na en pot hom voos
Ek gryp my pyl, ek grip my boog
ek skut hom na en pot hom voos
Die dominee hardloop uit Coligny uit
Nie met 'n vrou nie, maar mer sy man
Die dominee hardloop uit Coligny uit
Nie met 'n vrou nie, maar mer sy man
Oh wat maak die man
Oh wie gaan hom vang
Hy los vyf kinders agter saam met sy vore
Hy los vhf kinders vir sy boyfriend
DIe koeel is deur, dis deur die kerk
Die koeel is deur, die kolonie en Coligny