We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Die Donker Toring (Tussenspel)

(View album: Die Donker Toring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2292 views

play button



40% accurate

Ek het by my broers weggekruip vir twee jaar om oor iets te skryf
Ons het daar bo by die venster agt seisoene in vlotte deur die drank en die dood sien dryf
Tot ons vir jou gehoor het
Jy’t kom klop aan die deur van die toring en ek wou nie uitkom nie
My broers het jou gaan ontmoet
Jy’t hulle soos jou eie gegroet
(sy stuur vir my ’n boodksap oor hoe ek nie ’n loser is nie)
Ek het julle aanloop gesien – vir jou met daai tekkies van jou
Julle het hierdie hele donnerse ding omgeduik
So hier is dit nou: ek lê waar my skaduwee was
Oor elke laaste doring
Ek is die donker toring.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..