We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Die Engel By My

(View album: Vergeet en Vergewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2410 views

play button



40% accurate

Gee my net nog ‘n kans
Gee my net nog ‘n uur net een minuut
Even een sekonde om te sê wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
Ek het my uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te sê wat ek lankal moes

Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer in jou oë te kyk
En by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het
Ek was te laat om met jou te praat
En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my
En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..