En in die grond, was daar 'n gat
Dis die gat in die grond en die groen gras groei daarom
En in die gat, was daar 'n boom
Dis die boom in die gat en die gat in die grond
En die groen gras groei daarom
En aan die boom, was daar 'n tak
Dis die tak aan die boom en die boom in die gat
En die gat in die grond en die groen gras groei daarom
En aan die tak, was daar 'n mik
Dis die mik aan die tak en die tak aan die
boom en die boom in die gat en die gat in die grond
En die groen gras groei daarom
En aan die mik, was daar 'n nes
Dis die nes aan die mik en die mik aan die
Tak en die tak in die boom en die boom in die gat
En die gat in gat in die grond
En die groen gras groei daarom
En in die nes, was daar 'n voël
Dis die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak
En die tak in die boom en die boom in die gat en die gar in die grond en die groen
Gras groei daarom
En aan die vlerk, was daar 'n veer
Dis die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes
En die nes in die mik en die mik in die tak
En die tak in die boom en die boom in die gat en die gar in die grond en die groen
Gras groei daarom
En op die veer, was daar 'n luis
Dis die luis op die veer en die veer aan die vlerk
En die vlerk aan die voël en die voël in die nes
En die nes in die mik en die mik in die tak
En die tak in die boom en die boom in die gat en die gar in die grond en die groen
gras groei daarom
En op die luis, was daar nog 'n kiem
Dis die kiem op die luis en die luis op die veer en die veer aan die vlerk
En die vlerk aan die voël en die voël in die nes
En die nes in die mik en die mik in die tak
En die tak in die boom en die boom in die gat en die gar in die grond en die groen
Gras groei daarom
En op die kiem, was nog 'n kiem
Dis die kiem op die keim en die keim aan die luis en die luis op die veer
En die veer aan die vlerk
En die vlerk aan die voël en die voël in die nes
En die nes in die mik en die mik in die tak
En die tak in die boom en die boom in die gat en die gar in die grond en die groen
Gras groei daarom