We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Die Hemel

(View album: Erens in die middel van nerens)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1933 views

play button



40% accurate

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
Alles was goed
Ja die lewe was reg
Ons harte was vol
Maar ons hande was leeg
Daar was so veel wat ons nog moes leer
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Ek kyk vandag in my kinders se oë
Elke liewe asem 'n geskenk van bo
Hulle gaan nog vir ons lag
En ons gaan oor hulle huil
Maar nie een oomblik wil ek ruil
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Kom Lig jou hande op
Lig jou hande op
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Al Die deure was toe
Maar die hemel was oop
Kom lig jou hande op
Lig jou hande op
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar die hemel was oop
Ja die hemel was oop
Al die deure was toe
Maar dis hemel was oop
Al die deure was toe
Maar dis hemel was oop
Al die deure was toe
Maar dis hemel was oop

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..