Ons het 'n huis en die muur is wit
Daar's 'n lig in fie gang en hy bly altyd gebreek
Daar's 'n kaggel in die kamer maar die hout bly min
Die kinders het die tuin en die stoepgoed omgekeer
Jy drink wyn en ek sit net hier en
Ek dink aan als wat jy vir my wegsteek
Daar was 'n lyn, 'n lyn
Maar jy en jou geheim het alles laat
Verwdyn en als gebreek
En alles weggevee
Daars 'n plek in die gang waar ons foto's
Hang hierdie kiekies lag maar jy loop net verby
Nou voel alles koud en die kamers leeg die
Waai van die wind laat my dink aan jou en my
Jy sê totsiens, maar jou soen is koud en ek wonder waar jy gaan
Daar was 'n lyn, 'n lyn
Maar jy en jou geheim het alles laat
Verwdyn en als gebreek
En alles weggevee