We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Die Mooiste Woord

(View album: Jou Huis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1651 views

play button



40% accurate

Los jou fone
Pak so min as jy kan
Dis ‘n Vrydag ding kom ons laat alles gaan
Kom ons vat die pad jy steek die vure aan in my hart

Gee my jou hand
Sê my waar jy was kom ons onthou weer
Hoekom ons twee pas dis net die teer pad en die klop klop

Wat jy hoor as ek hier voor jou deur stop

O jou ja bly die mooiste woord
En dis al wat ek wil hoor
O jou ja bly die mooiste woord
En jou vlamme brand net hoër en hoër

Hey my lief is jy lus om te spring kom aan my ding
Laat my in kom ons vind mekaar soos in die ou dae
Het jy ooit gedink ons maak soveel sin soos jou voete druk in die lakens in
Kom ons bly net hier tot die reën stop al wat ek wil voel is jou hartklop

O jou ja bly die mooiste woord
En dis al wat ek wil hoor
O jou ja bly die mooiste woord
En jou vlamme brand net hoër en hoër

En ek voel jou
Nader en nader soos jy my vas hou as die wêreld vir later gee my net nou
Saam jou langs jou

O jou ja bly die mooiste woord
En dis al wat ek wil hoor
O jou ja bly die mooiste woord
En jou vlamme brand net hoër en hoër

Los jou foon
Pak so min as jy kan

Dis ‘n Vrydag ding laat alles gaan
Kom ons vat die pad jy steek die vure aan in my hart.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..