We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Die Skip (feat. Lando Liebenburg)

(View album: Francois Van Coke)



40% accurate

Stuur die reddingsbote uit
Braak jou sorge oor die rand
Eerste indrukke bly staan
Ek’s nog oorgewig en dronk
Gooi jou sorge in die wind
Laat die as in jou oë waai
Ek is hierdie skip wat sink
Anker onderkant

Ek is niks
Maar jy’s steeds iets vir my
Ek dryf weg
Maar jy sal konstant bly

Stuur die helikopters terug
Al die emmers klaar geskop
Skrop die bodem tot hy blink
Gevlekte vloerlap op die kop
Lewensboeie dobber rond
Donderstorm agtergrond
Ek is hierdie skip wat sink
Op die horison

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..