We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Dik En Dun

(View album: Die Regte Tyd)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2692 views

play button

40% accurate

Jy wat die deure so toe klap elke keer as jy weg stap
Jy Weet jy maak nie reg,
En ek, ek kan somtyds so stil raak as die dinge te veel raak
Ek weet ek maak nie reg,
Maar ons verloor mekaar elke keer net voor jy weg stap
So dink bitter mooi voor jy praat
Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar kom
En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En jou hart weer die pad na my hart deur die jare vind
Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun

Jy wat al my swakhede miskyk en my met niemand vergelyk
En dit maak alles reg,
Songtext-ubersetzung.com
En ek kan somtyds so twyfel, gelukkig het ons die Bybel
En dit maak alles reg
Want ons verstaan mekaar, want ons weet nou om te luister
Jy's bitter mooi as jy kwaad is,
Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar kom
En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vind
Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun

Haal diep asem al maak dit nou nie sin
Haal diep asem en vat my terug na die begin
Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar kom
En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vind
Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat
En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vind
Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..