We do not have a sample of this song ):

Francois Henning (Snotkop)'s picture

Dik In Desember

(View album: Sous)

40% accurate

So as dit lyk soos vakansie
En dit ryk soos vakansie
En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Al die boude lyk soos prente, parmantige presente
Kyk hoe pronk al die vente
Brandewyn trek nou rente
Jol is dik in Desember
(Dik in Desember)

Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber's aan
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan
Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar
Ooh weh ooh
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Ooh weh ooh
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar

So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Ek het drank in my Venter
Vanaand raak ons flenters
Ons is vol goeie wenke
Partyjie presidente
Dik in Desember
(dik in Desember).

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..