We do not have a sample of this song ):

Juanita du Plessis's picture

Dis Tyd

(View album: Dis Tyd)



40% accurate

Ek weet waar om weg te kruip
Hoe om die mure om my te bou
Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld aan die ander kant te hou
Te lank hier rond gedwaal

My woorde toe gesluit
Daar’s ‘n beter pad vir my
Ek weet ek moet hier uit

Dis tyd, dis tyd vir ‘n nuwe begin
Hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby
Dis nooit te laat nie, daars altyd kans
Vir ‘n weer begin

Daars lig aan die buite kant
Dit lê en wag vir my
Ek weet hierdie dooie vuur in my hart moet weer nuwe lewe kry
Te lank teen myself baklei

Die waarheid toe gesluit
Daars ‘n beter pad vir my, ek weet ek moet hier uit.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..