We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Dis alles jy

(View album: Twenty20)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2562 views

play button



40% accurate

Voel jy dit ook
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop
Kan dit nie stop
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
Meer ek jou soen en langer vashou

Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
Jy weet dis jy, dis alles jy

Ons kry net een, hart om vir ‘n ander weg te gee
Jy pas hom op, ek weet dat myne binne in jou klop
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
Meer ek jou soen en langer vashou

Wens my arms kon nog stywer
Om jou lyf dit gloei teen myne
Ek verkyk my aan my liefde
My wêreld my hart voor my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..