We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Donker

(View album: Droombrief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2367 views

play button



40% accurate

Ek het 'n foto van ons
As ek nou daarna kyk
Was jy nog altyd op my soos die son
En in die stem van die Heer
As ek nou daaraan dink
Is jy nog altyd die wind in my klere

Ek sou Pretoria toe kon ry
Met my fiets en boek vol rym
Ek sou die platteland saamsleep
As ek gedink het ek kan dit vir jou gee

Want jy's, oooh
Wilder as my donker
Jy's die wyn in my bloed
Mask my een keer weer jonger
Een keer by jou is genoeg

Ek het 'n padkaart van ons
Op die are van ny hande
Ek sou werk vir jou met stene en grond
En as die hemel bestaan
Sal ek vra dat die engele ons huistoe kan dra
Ek is dronk
Ek is opgefok, maar

Ek sou Pretoria toe kon ry
Met my fiets en boek vol rym
Ek sou die platteland saamsleep
As ek gedink het ek kan dit vir jou gee

Want jy's, oooh
Wilder as my donker
Jy's die wyn in my bloed
Mask my een keer weer jonger
Een keer by jou is genoeg

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..