So pak jou tassies kom saam
Ons gaan droomwêreld toe
Ons gaan die welke ry
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
Vir as die nag te donker raak
Die refleksie van die vuur oor my dop glas lek onvanpas
Jy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke
Ek verdwyn in jou öe soos 'n sinker in die wine oseaan
Klou vas aan my as die wêreld om ons vergaan
As ek net kon weet wat ek nou weer
Sou my gedagtes jou wou vergeet
Jpu engel vlerke is afgeknip
En nou stap jy soos die res
Opsoek na 'n droom wat nie bestaan
So klim by jou kamer venster uit want die wêreld wag vir ons daar buite
Ons gaan die wolke ry
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
Vir as die nag te donker raak