We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Dromer

(View album: Afrikaans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2622 views

play button



40% accurate

Oooh...
Ek is a dromer
Daar is plekke waarheen ek nog wil gaan
Ek's 'n trein op 'n spoor, 'n planeet op 'n wenklebaan
Hey ek's net 'n mens
Ek het droog gemaak en daars foute in my verlede
Ek is soms vol twyfel en altyd vol gebede

(Koor)
Ons almal hier soos brande so prys na die kuns
Verwaai deur die wind vol dromer van rus
Ek wil myself uitspot in die son se groet op 'n warm strand
Eindig met 'n stil gemood*

Die lewe staan nie stil ne
Die lyne om my oë vertel di waarheid
Groot wees is moeilik my jong dae is verby
Ek voel soms alleen
Elke een van ons het ons eie storie
Alleen in 'n kamer kom die waarheid naby

Oooh..

En ek wonder soms net soos jy
Waar my einde my sal kry
Maar vrae is mos vry vir die dromer in my
Ek wil myself uitspot in die son se groet op 'n warm strand
Eindig met 'n stil gemood*
Op 'n warm strand
Eindig met 'n stil gemood*

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..