Ek is dronk
Van my kop af
Op groot marico
Die aarde draai
Te ve te vinnig
Op groot marico
Ek loop mooi skeef
Mooi Skuins in daai muur vas
Op groot marico
Anker gegooi
En net nooit weer opgestaan
Op groot marico
Ek het boom geklim
Maroela Maroela boom
Op Groot marico
Appelkar gery
Geswaai gejaag gerol op
Groot marico
My oë was te groot
Groter as my dors
Op groot marico
O ek is dronk
Hou datai swart soon ver weg af
Op groot marico
Ek is dronk
Hou daai rooi naels van my bene af
Op groot marico
Ek is dronk
Ge-swing gestyer getrek geraak
O ek is dronk
O ek is dronk