We do not have a sample of this song ):

Frans Karoo's picture

Drukgang

(View album: Braambos Radio)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1968 views

play button



40% accurate

Deur die bos
Deur die wind
Oor die dorings
Deur die vlei
Ons stap saam
Ons kom hoog
Trek die wolke al nader
Met die perde en hul runnik
Met perde en hul ruiters
Sal ons hardloop en gallop
Kom dit als op die horison
Met die wete dis te vergeefs
Met die wete daars 'n einde
Met die wete ons gaan sterf
Met die wete dit is
Ons gaan aan
Wiele draai
Klippe kou
Paaie kerf
Met die bitter kom die mooi
Met die seer kom die soet
Ons gaan oor ons gaan deur
Ons trek saam ons trek laer
Somtyds hoog somtijds laag
Deur dit als is daar mooi
Vleig jy saam
Vlieg jy ver
Sweef jy oor
Sweef jy deur
Kom sit als
Weer 'n keer
Die reen
Die weer
Die wind
Daar is lig altyd lig
Daar is donker elke nag
Kom ons vloei vloei net saam
Kom ons staan staan net saam

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..