We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Een Lewe

(View album: Dagdrome In Suburbia)



40% accurate

Val in.
Pas in.
Staan op.
Gee op.
Dit is die lewe
Dis die lot
Een dag 'n doos
Een dag 'n God
Ek wens ek kon weer heeltemal beheer verloor
Soek net 'n rede
Enige rede
Enige rede
Soos in die ou dae

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Hier lê ek nou my skat
Soos water
Ongeskik en lawaaierig
Soos water
Ek voel goed
Ek voel goed
Ek voel aaklig
Kom in. Klim in. Staan by. Moer my
Vakansie so goed soos 'n verandering
Ek voel goed
Ek voel goed
Ek voel aaklig

Val in.
Pas in.
Staan op.
Gee op
Kom in.
Klim in.
Staan by.
Moer my.
Hel is hier en al die duiwels dans hier rondom my

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..