We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

Eendag Op ‘n Reëndag

(View album: Hierdie Hande)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2035 views

play button

40% accurate

Ons was soos vinkle en koljander
Die een so mal soos die ander
Ons het nie besef ons was verlief nie
Ons het groot geword in die selfde straat
Elke dag gekuier deur die ogiesdraad
Sy was die mooiste ding wat ek ooit gesien het
Maar sy het die plaatteland gelos vir die stad’s lawaai

Elke dag gehoop die wind sal haar weer terug waai
Dit was ‘n sad goodbye toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Dit was ‘n sad good buy toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Eendag op ‘n reëndag
Ek wonder tot vandag wat het van jou geword
Die verlang plek so lankal was ons tydjie kort
Ek weet is steeds so mooi sooswat jy altyd was
Elke vrou wat ek sien verbeel ek my
Is die een in my hart want hulle lyk soos jy

Elke keer moet ek my hart kalmeer
(Elke keer moet ek my hart kalmeer)
Ek sal die platteland los vir die stad’s lawaai
As dit beteken die wind sal my na jou toe waai

Dit was ‘n sad goodbye toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Dit was ‘n sad goodbye toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Eendag op ‘n reëndag
Tasse gepak was ek sterk opad met my hart as kompas
Toe ek die deur oop maak toe staan jy daar

Asof dit ‘n fliek was
(Asof dit ‘n fliek was)

Dit was ‘n sad goodbye toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Dit was ‘n sad goodbye toe jy vir my waai
En ek besef ek gaan jou dalk nooit weer sien nie
Maar soos al die goeie dinge sal ek vir jou wag
En ek sien jou dalk weer eendag

Eendag op ‘n reëndag
En ek sien jou dalk weer eendag
Eendag op ‘n reëndag.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..