We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Eerlikwaar

(View album: Boomhuis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2535 views

play button



40% accurate

Hoe kan jy Å„ geheim hou
Ek weet ek kan deel met jou
Jy verdien beter as die skadu's
Maar venaand hou ons dit stil
Daars soveel wat ek wil sê
Maar ons moet in stilte lê

As ek nie by jou is
Mis ek Å„ deel van my
Ek kan seker nie als kry wat ek wil hê
Donker of lig

Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Hulle twyfel maar ons hou
Ja eerlikwaar

Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net Å„ pad
Maar jy het my hart
Eerlikwaar

Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur
Jy is nog hier

Hoe jy dit nog kan vat
Sal net jy kan weet
Ek wonder of die stilte jou ook opvreet
Jy bou Å„ huis
Al staan al die kamers leeg
Jy wag vir my om daar te wees
Donker of lig

Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Kyk net waar is ons nou

Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net Å„ pad
Maar jy het hart
Eerlikwaar

Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur
Jy is nog hier

Die rooi ligte maar my klaar
Jy kan net bid en ek is daar
Ons wag nie vir drome nie
Hierdie is jou simfonie.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..