We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Ek Gee Jou My Woord

(View album: Hy Loop Oop (Deluxe))

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2449 views

play button

40% accurate

Jy tel jou hand op en jy wys my weg
En soos ek omdraai raak die seer te erg, maar ek bly vas hou
Dorpe kom en gaan maar jy is steets by my

By elke afruk voel ek, ek gaan jou daar kry
Maar dan tref realityd my
Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n
Happy ending in die reën dans ek met die een
In my arms waar jy word, ek gee jou my woord, ek gee jou my woord

Ek is lief vir jou met elke deel van my
My grootste wens is dat ek tyd kan terug kry
Jy's die een waarvoor ek my lewe sal gee
Om voorwaarlik staan ek by jou elke tree
Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n
Happy ending in die reën dans ek met die een
In my arms waar jy word, ek gee jou my woord
Al die oseane sal ons nooit kan skei
Maar tot later sal jy eers hier in my drome bly
Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring

Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n
Happy ending in die reën dans ek met die een
In my arms waar jy word, ek gee jou my woord

Ek gee jou my woord
Ek gee jou my woord.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..