We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Ek Klop Aan Jou Hart

(View album: My Hart Is Aan Die Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2530 views

play button



40% accurate

O ek verlang na jou want jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart

Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart

Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart

Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
En sonder om te droom, wil ek sê.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..