Sal jy vir my kan sê
Dis al wat jy hier wil hê
As jy uitkom, as jy uitkom
Stories het goeie tye
Maar ek moet dit nou verwyder
As jy kom, jy na my kom
Jou woorde van laaskeer sny dwarsdeur
Dis nou klaar, dis nou klaar
Oohoo
Ek vermy jou, ek vermy jou
Oohoo
Ek kan onthou
Ek was lief vir jou
Kom haal maar die mes hier in my hart
Ek smeek jou, ek smeek jou
Twee keer het ek probeer die seer te keer
Maar ek wou meer van jou hê, van jou hê
Woorde vloei soon water, als gegen moes wag vir later
Verby nou, ek vermy jou
Gedagtes vloei alweer
Net soon water
Voel ander hierdie keer
Maar net tot later