We do not have a sample of this song ):

Demi Lee Moore's picture

Ek Weet Al Lankal

(View album: Ek Weet Al Lankal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3001 views

play button



40% accurate

Word wakker elke oggend met 'n brief hier in my kop
Want daar is nie 'n naam of 'n terug adres op
Gelos vir my in drome, gelos vir my deur jou

Ek voel dit in jou kyke, ek hoor dit in jou stem
Jy's heeltemal te beautiful om dit te wil ontken
Daai briefies in my drome

Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal, ja ekke weet dat jy voel hoe maak jy sin by me
Ek weet dit al lankal so lankal al
Lankal, dat jy daai brief wou skryf

Word wakker elke oggend met 'n brief hier teen my deur
Die handskrif bly dieselfde maar die liefde
Alhoemeer, dis nie meer in my drome, dis nie meer in my kop

Lewe is' n oog wink en dan is dit verby
Dis min dat mens jou hart se middel in 'n ander
Kry, daai brief is in my drome, ja elke een by my

Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal, ja ekke weet dat jy voel hoe maak jy sin by me
Ek weet dit al lankal so lankal al lankal

Dis meer as wat ons ooit sal weet, te veel vir een net plek vir twee
Belowe ek sal alles gee vir jou 'n lang so briefie stuur

Ditto
Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal, ja ekke weet dat voel hoe maak jy sin by me
Ek weet dit al lankal so lankal al
Lankal, dat jy daai brief wou skryf

Ek weet dit al lankal so lankal al
Lankal, dat jy daai brief wou skryf

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..